(0 / 0 votes)
Blog

User Rating: 0 / 5

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Hoogtepunt op die Nigel Boere Landbouskou is ons Mej Nigel Skoonheidskompetisie 2025 / A sure Highlight at the Nigel Boere Landbouskou is our Miss Nigel Beauty Contest 2025

Mej Nigel Skoonheidskompetisie / Miss Nigel Beauty Contest

Mej Nigel Skoonheidskompetisie 

Wat is die doel van 'n skoonheidskompetisie? 

  • 'n Skoonheidskompetisie is 'n kompetisie waarin jong meisies / dames beoordeel word op 'n verskeidenheid aspekte.
  • Die doel van 'n skoonheidskompetisies is om deelnemers aan te moedig tot meer persoonlike prestasies, kreatiewe prestasies asook 'n gesonde leefstyl. Dit moedig deelnemers aan betrokke te wees in hul eie Gemeenskap en om Gemeenskapsbetrokkenheid te waardeer.
  • Beide Fisieke (Uiterlike Skoonheid) en Intelektuele eienskappe bepaal of 'n deelnemer 'n geskikte spreekbuis vir die Gemeenskap sal wees.

 Wat gebeur in 'n skoonheidskompetisie? 

  • Deelnemers word op grond van grasie, balans, skoonheid, welsprekendheid, persoonlikheid, talent en kleredrag beoordeel. Uit hierdie puntetellings sal finaliste gekies word vir die finale rondte van die Kompetisie. Tyden die Finale rondte sal die finaliste aan keuring onderwerp word en sal twee Prinsesse en die Koningin aangewys word.
  • 'n Skoonheidskoningin moet 'n baken van inspirasie in die Gemeenskap wees. 'n Persoon met grasie, elegansie en balans. Innerlike Skoonheid wat deel van die karakter vorm kan selfs die Uiterlike Skoonheid oortref.
  • 'n Skoonheidskoningin moet intelligensie, charisma en uitstekende kommunikasie-vaardighede openbaar.
  • 'n Skoonheidskoningin is 'n dames persoon wat gekies en aangewys word om 'n simboliese voorstelling van 'n Gemeenskap te wees en om die Gemeenskap te verteenwoordig. Benewens haar intelligensie, talent en sprankelende persoonlikheid moet sy 'n voorstander van maatskaplike diens wees.
  • 'n Skoonheidskoningin moet ook aantreklik en toeganklik wees vir mense van alle ouderdomsgroepe, veral die jeugdiges. 

Miss Nigel Beauty Contest

What is the purpose of a beauty pageant?

  • A beauty pageant is a competition in which young girls / ladies are judged on a variety of aspects.
  • The purpose of a beauty pageant is to encourage participants to more personal achievements, creative achievements as well as a healthy lifestyle. It encourages participants to be involved in their own Community and to value Community involvement.
  • Both Physical (External Beauty) and Intellectual characteristics determine whether a participant will be a suitable mouthpiece for the Community.

 What happens in a beauty pageant? 

  • Contestants are judged on grace, poise, and beauty, eloquence of speech, personality, talent and dress. From these scores, finalists will be selected for the final round of the Competition. During the Final round, the finalists will be subjected to selection and two Princesses and the Queen will be named.
  • A beauty queen must be a beacon of inspiration in the Community. A person with grace, elegance and balance. Inner Beauty that forms part of the character can even surpass Outer Beauty.
  • A Beauty Queen must display intelligence, charisma and excellent communication skills.
  • A Beauty Queen is a female person who is chosen and appointed to be a symbolic representation of a Community and to represent the Community. In addition to her intelligence, talent and sparkling personality, she must be an advocate of social service.
  • A Beauty Queen must also be attractive and accessible to people of all age groups, especially the youth.